Inleiding
Basiese bewerkinge
Ons gebruik twee basiese bewerkinge met funksies en dan meer komplekse bewerkinge. In die afdeling gaan ons die volgende basiese bewerkinge ondersoek en oefen:
- Evaluering van funksies.
- Wortel bepalings
Hersiening van funksie notasie
Tydens die bewerkinge van funksies gebruik ons die funksie notasie. Kom ons bestudeer weer die samestelling van funksie notasie:
