Verwantskappe tussen veranderlikes in formules
Die samestelling van die formule
Die volgende ondersoek breuk die formule op in sy drie hoofdele:
- Invoergetalle
- Reël
- Uitvoergetalle
Masjien wat die verwantskap skep: Klik net op die groen blokkies vir stap 1 en dan 2 en so aan. Neem waar hoe die masjien dan die invoer getal instel in die reël en dan die uitvoergetal produseer.
Illustrasie van die verwantskap tussen veranderlikes in formules
Kom ons kyk of ons die werk reg verstaan:
Lees die volgende stelling en besluit watter antwoord pas by die stelling. Die x-waarde kan ook die volgende genoem word: