Google ClassroomGoogle Classroom
GeoGebraGeoGebra Klaslokaal

Evaluering van funksies

Wat beteken dit om funksies te evalueer?

Om 'n funksie te evalueer is om die inset waarde in die reel in te stel en dan die uitset waarde te verkry. Onthou jy nog die "masjien" wat ons gebruik het om dit te doen: In die volgende oefening gaan jy 'n kans kry om funksies te evalueer.

Evaluering van funksies met waardes

Verduideliking: hoe om funksies te evalueer met veranderlikes

Kom ons oefen meer komplekse evaluerings

Merk jou antwoorde:

Merk jou antwoorde:
Image

Grafiese evaluering van 'n funksie

Ons kan ook 'n funksie grafies evalueer. Die volgende oefening leer ons hoe om dit te doen.

Oefen die grafiese evaluasie. Klik op die groen blokkies om die stappe te volg:

Verduideliking: Hoe om die y-afsnit te bereken

Oefen om die y-afsnit te bereken

Merk jou antwoord:

Merk jou antwoord: